Thursday, February 13, 2014

PISCES HENGEVERSLAG JANUARIE 2014 EN FEBRUARIE 2014


DATUM 11-Jan-14
DAM Vaaldam - K. van der Walt
Weer Dit was 'n koue oggend  met 'n matige wind wat die oggend gewaai het. Teen laat oggend het die wind bietjie gaan lê en die res van die middag was mooi weer en warm. 
Toestande Daar was nogal baie vashaak plekke vir 'n sekere deel van die oewer. Daar is ook baie vis wat weggekom het agv. hierdie vashaak plekke. 
   
Volskub Karp 23
Spieël Karp 3
Baber 2
Moddervis 19
Geelvis 1
Graskarp 31
Totale Weeg Vis 79
Massa 106.91
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) 29
   
Swaarste Volskub Karp 3.760 kg (Regardt Zeelie)
Swaarste Spieël Karp 3.835 kg (Marius Grabie)
Swaarste Baber 0.425 kg (Armin Jordaan)
Swaarste Moddervis 0.565 kg (Dave Jordaan)
Swaarste Graskarp 4.055 kg (Kobus Zeelie) - Nuwe klub rekord
   
Wenners  
Seniors Nico Francis (9 vis, 13.880 kg)
Meesters Dries Coertze (5 vis, 9.730 kg)
Dames Geen wenner
Juniors Armand Jordaan (4 vis, 3.295 kg)
Penkoppe Armin Jordaan (3 vis, 6.370 kg)



DATUM 1-Feb-14
DAM Zibulo Dam (Myn)
Weer Dit was 'n heerlike oggend  met basies geen teenwoordig. Die res van die dag was mooi weer en warm. 
Toestande Die meeste hengelaars het langs gras op die oewer gehad. Die oewer en water was wel mooi skoon sonder enige rommel. Daar was nie eintlik enige vashaak plekke gewees nie. 
   
Volskub Karp 121
Spieël Karp 11
Baber 1
Moddervis 0
Geelvis 0
Graskarp 0
Totale Weeg Vis 133
Massa 103.32
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) 31
   
Swaarste Volskub Karp 2.140 kg (Michael Nel)
Swaarste Spieël Karp 1.880 kg (Michael Nel)
Swaarste Baber 0.560 kg (Coen Zeelie)
   
Wenners  
Seniors Sakkie Nel (11 vis, 7.090 kg)
Meesters Kobus du Preez (9 vis, 11.705 kg)
Dames Alet Strydom (6 vis, 4.780 kg)
Juniors Juanita Wilson (13 vis, 12.550 kg)
Penkoppe Armin Jordaan (7 vis, 4.895 kg)

No comments:

Post a Comment