Monday, October 21, 2013

PISCES HENGELVERSLAG OKTOBER 2013


Pisces Hengelklub
 
DATUM 5-Oct-13
DAM Soetvelde
Weer Dit was mooi weer en warm die hele dag. Geen wind vir die oggend en slegs 'n ligte wind wat in die middag gewaai het nie.
Toestande Die water was skoon. Die oewer was ook skoon en geen rommel was sigbaar langs die oewer nie. Geen vashaak plek wat lyne laat breek het nie. Daar het wel plek plek bietjie dik gras uitgekom wat aan die hoeke gehaak het wanneer jy jou lyn opgetrek het.
   
Volskub Karp 26
Spieël Karp 2
Mogel 1
Baber 0
Moddervis 0
Geelvis 0
Graskarp 0
Totale Weeg Vis 31
Massa 79.645
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) 31
   
Swaarste Volskub Karp 4.595 kg (Regardt Zeelie)
Swaarste Spieël Karp 2.935 kg (Dave Jordaan)
Swaarste Mogel 1.090 kg (Armin Jordaan)
Swaarste Baber -
Swaarste Moddervis -
Swaarste Geelvis -
Swaarste GrasKarp -
   
Wenners  
Seniors Nico Francis(3 vis, 11.395 kg)
Meesters Kobus Zeelie (6 vis, 15.365 kg)
Dames Debbie Wilson (1 vis, 2.265 kg)
Juniors Armand Jordaan (3 vis, 6.940 kg)
Penkoppe Armin Jordaan (3 vis, 7.530 kg)

No comments:

Post a Comment