Friday, April 12, 2013

PISCES HENGELVERSLAG - APRIL 2013


DATUM 6-Apr-13
DAM Vaaldam, Boschkop
WEER Heel dag mooi weer en warm. Vir die grootste gedeelte van die dag was daar basies geen wind nie. Die middag het die wind matig gewaai
Toestande Die oewer was skoon.  Geen rommel in die water of enige teken van hiasinte nie
Daar was wel 'n bietjie groen alge vir die eerste meter of 2 vanaf die oewer sigbaar gedurende die tyd wat die wind na die oewer se kant gewaai het.
Vashaak was meestal naby die kant a.g.v. klippe. Slegs in enkele gevalle het ou lyne probleme veroorsaak. 
   
Volskub Karp 132
Spieël Karp 8
Baber 1
Graskarp 43
Moddervis 6
Geelvis 4
Totale Weeg Vis 194
Massa 89.728 kg
Aantal hengelaars 24
   
Swaarste Volskub 2.180kg (Hannes vd Berg)
Swaarste Spieël 1.115kg (Kobus du Preez)
Swaarste Baber 1.020kg (Ruben Grundlinghl)
Swaarste Moddervis 0.635kg (Dave Jordaan)
Swaarste Geelvis 0.645kg (Kobus du Preez)
Swaarste Graskarp 1.285kg (Chantelle van Zyl)
   
Wenners  
Seniors Dave Jordaan(16 vis, 7.090kg)
Meesters Nienies Nienaber (17 vis, 8.250kg)
Dames Belinda Jacobs (9 vis, 5.375kg)
Juniors Armand Jordaan (14 vis, 5.560kg)
Penkoppe Luan Nienaber (6 vis, 2.640kg)


No comments:

Post a Comment