Sunday, December 23, 2012

GESEENDE KERSFEES en VOORSPOEDIGE NUWEJAAR

More Almal

Vanaf Gauteng-Noord Uitvoerende bestuur wil ek graag van die geleentheid gebruik maak om aan al ons Gauteng-Noord lede 'n Geseende Kersfees toe te wens en ook so 'n Voorspoedige Nuwejaar.

Mag al julle drome waar word in 2013 en mag Gauteng-Noord weereens uitblink rakende ons sport hengel.

Baie Groete

Markus

No comments:

Post a Comment