| DATUM | 2-Jun-12 |
| DAM | Vaaldam, Boschkop |
| WEER | Effense wind uit die rigting van Steyns. |
| Toestande | Die oewer was netjies skoon met genoeg asdrome in die hengel area. Daar is egter n tekort aan toilet geriewe aan daardie deel van die dam. Sosiale hengelaars het so bietjie gepla met hul harde musiek. Geen haak plekke was aangemeld nie. |
| Volskub Karp | 49 |
| Spieël Karp | 1 |
| Moddervis | 52 |
| Graskarp | 17 |
| Totale Weeg Vis | 119 |
| Massa | 106.585kg |
| Aantal hengelaars | 29 |
| Swaarste Volskub | 3.395kg (Regardt Zeelie) |
| Swaarste Spieël | 0.320kg (Hannes v/d Berg) |
| Swaarste Moddervis | 0.875kg (Lambert Francis) |
| Swaarste Graskarp | 2.210kg (Nico Louw) |
| Wenners | |
| Seniors | Regardt Zeelie (15 vis, 12.385kg) |
| Meesters | Nienies Nienaber (3 vis, 6.320kg) |
| Dames | Jackie Nel (3 vis, 2.255kg) |
| Juniors | Armand Jordaan (6 vis, 8.255kg) |
| Penkoppe | Armin Jordaan (8 vis, 7.920kg) |
Wednesday, June 6, 2012
PISCES VERSLAG JUNIE 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment