Tuesday, January 31, 2012

GEHEEL TVL KAMPIOENSKAPPE

Hi Almal,

Die Geheel TVL Kampioenskappe vir die Dames en Seniors is nou afgehandel.  Baie geluk aan al die individuele presteerders so ook aan die span presteerders.

Ons dames Geheel TVL kampioenskappe het op 21 Januarie plaasgevind.

DAMES A - 3de
DAMES B - 4de

Ons Senior Geheel TVL kampioenskappe het op 28 Januarie plaasgevind.

SENIOR A - 1STE
SENIOR B - 4DE
SENIOR C - 5DE


No comments:

Post a Comment