Pisces
Hengelklub |
|
Datum |
3-May-14 |
Dam |
Trichardtsfontein
(Teksa) |
Weer |
Dit
was 'n heerlike warm sonskyn dag met byna geen wind reg deur die dag. Die
weer was seker te goed vir woorder en dit nogal by die dam waar ons gewoonlik
3 of 4 seisoene in 1 dag ondervind!! |
Toestande |
Die
oewer was mooi skoon. Die dam het seker so 15 na 20 meter teruggesak
vanaf die normale oewerlyn as die dam
vol is. Daar was tog vashaak plekke in
die water. Daar was ook lyn besoedeling wat paar visse laat wegkom het. |
|
|
Volskub Karp |
46 |
Spieël Karp |
2 |
Baber |
0 |
Moddervis |
1 |
Geelvis |
0 |
Klip Baber |
6 x Klip babers
(onder 150 gram) |
Totale Weeg
Vis |
49 |
Massa |
34,865 kg |
Aantal
hengelaars (besoekers ingesluit) |
28 |
|
|
Swaarste
Volskub Karp |
2.150 kg (Nico
Francis) |
Swaarste
Spieël Karp |
1.520 kg (Hannes van
den Berg) |
Swaarste
Moddervis |
0.155 kg (Terrence
Cremen) |
Swaarste Klip
Baber |
0.140 kg (Smartryk
Terry) |
|
|
Wenners |
|
Seniors |
Dave Jordaan (7 vis,
4.790 kg) |
Meesters |
Dries Coertze (12
vis, 3.510 kg) |
Dames |
Madeleine Stofberg (2
vis, 0.450 kg) |
Juniors |
Armand Jordaan (4
vis, 1.630 kg) |
Penkoppe |
Luan Nienaber( 0 vis,
0.080 kg) |
|
|
Potgelde:
Swaarste Moddervis |
Terrence Cremen
(0.155 kg) |