Tuesday, August 23, 2011

PRO SERIES 21 AUGUSTUS TE VAALDAM

Hi Almal,

Die pro-series het 21 Augustus 2011 plaasgevind te Vaaldam.  Die water wat ons gehengel het was tussen die ou Bruwers en Moolmans.  Baie lekker water met groot graskarps.




















Monday, August 22, 2011

PROVINSIALE WEDSTRYD 20 AUGUSTUS - GN VS GAU

Hi Almal,

Wel gedaan aan al die provinsie se hengelaars, bestuurders, afrigters, kapteins, beamptes en ouers met 'n fantastiese hengeldag by Steyns Vaaldam.  Die vis was maar bitter moeilik, maar ons as 'n provisnie het baie goed presteer.  Dit wys my weereens dat ons op die regte pad is, en dat ons gesond is in ons hengel!!!  kom ons hou dit so, en word nie groter as ons sport nie.

STATISTIEK VIR DIE DAG
275 VIS
205.339KG
ONGVEER 250 HENGELAARS

UITSLAE VIR DIE DAG
PENKOPPE
1) GN A - 86
2) GAU - 43
3) GN B - 27

1) JC MOUTON (GN)- 5 VIS 1.670KG
2) WC LANDSBERG (GN)4 VIS 2.185KG
3) C ABBOTT (GN)

JUNIOR A
1) GN - 139
2) GAU - 126

1) JJ SCHEEPERS(GN) - 3 VIS 3.875KG
2) S PAXTON(GAU) - 4 VIS 2.120KG
3) JP DU PLESSIS(GN) - 3 VIS 1.750KG

JUNIOR B
1) GN - 86
2) GAU - 24

1) J DEKKER(GAU) 3 VIS  1.210KG
2) N BUYS (GN) 2 VIS  1.005KG
3) K LERM  (GN) 1 VIS  0.858KG

DAMES A
1) GN - 92
2) GAU - 88

1) L BRITZ(GAU)  3 VIS  2.715KG
2) M SMITH(GAU)  2 VIS  3.385KG
3) R VERMEULEN(GAU) 2 VIS  3.320KG

DAMES B
1) GN - 53
2) GAU - 47

1) AJ PIETERS(GN)  3 VIS  1.305KG
2) S NIENABER(GN)  2 VIS  1.995KG
3) J ACKERMAN(GAU)  1 VIS  0.765KG

MEESTERS A
1) GN - 149
2) GAU - 96

1) CHS BOYLAN(GN)  7 VIS  2.105KG
2) JV VAN RENSBURG(GAU)  3 VIS  2.881KG
3) C ROHMAN(GN)  3 VIS  1.210KG

MEESTERS B
1) GN- 60
2) GAU - 56

1) J PHEIL(GN)  6 VIS  2.194KG
2) JG J V VUUREN(GN)  3 VIS  1.623KG
3) JA BOOYSEN(GAU)  3 VIS  1.522KG

SENIOR A
1) GN - 171
2) GAU - 126

1) AB BOTHA(GN)  8 VIS  23.635KG
2) NJ FOORD(GN)  5 VIS  12.050KG
3) G RUTHVEN(GN)  5 VIS  8.700KG

SENIOR B
1) GAU - 138
2) GN - 123

1) SJ BOSHOFF(GN)  3 VIS  4.445KG
2) R LANGEDYK(GAU)  2 VIS  2.763KG
3) LJ BARNARDT(GN)  1 VIS  3.688KG

SENIOR C
1) GAU - 145
2) GN - 140

1) E HENNOP(GN)  11 VIS  5.527KG
2) C KOEKEMOER(GAU)  8 VIS  3.547KG
3) J ROBBERTS(GAU)  7 VIS  2.604KG

GROOTSTE SPESIES
1) KARP - 4.885KG
2) BABER - 0.585KG
3) MUDDY - 0.813KG
4) GROOTBEK GEELVIS - 0.680KG

ALGEHEEL PUNTE
1) GAUTENG-NOORD - 1089
2) GAUTENG - 890

GAUTENG-NOORD WEN MET 199 PUNTE!!!!  WEL GEDAAN AAN ALMAL.

HIER IS FOTOS VIR DIE DAG
Stefan Hennop - Penkop Span

Wisseltrofees tussen Gauteng-Noord en Gauteng

Gauteng Penkoppies

Beamptes besig met die punte vir die dag

Penkop A Span

Penkop A Span

Gauteng bespreking

Jongelinge

Trotse oomblik - Hennie Coetzee saam met sy 2 seuns - Tjaart en Spyker.
Dan is daar sy 2 kleinkinders - Elrich en Shaun.  Almal het gehengel vir GN!!

Opkomende penkopppies

Dames wag vir die uitslae

Penkoppe van GN en Gauteng speel te lekker

Markus probeer raad gee


Baie dankie aan GN se beamptes vir die dag

Uitslae is reg

Almal wag vir die uitslae

Penkoppe wen.  Geluk Marius en Jan-Hendrik

Junior B Span wen - Geluk Thinus de Beer

Junior A Sapn wen - Geluk Markus

Dames B Span wen - Geluk Donald

Dames A Span wen - Geluk Harry en Dawie

Meesters B Span wen - Geluk Lambert

Meesters A Span wen - Geluk JP en Herman

Gauteng Senior C Span wen - Baie geluk.

Gauteng Senior B Span wen - Geluk Peet

Senior A Span wen - Geluk Francois

2de Algeheel - Christaan Landsberg

Wenner penkoppe - Erhard Mouton

Wenner Junior B Span - J. Dekker

2de Algeheel Junior A Span - S. Paxton

Wenner Junior A Span - JJ Scheepers

Markus en Mike besig met medaljes

2de Algeheel Dames B Span - S. Nienaber

Wenner Dames B Span - Alta Pieters

Dames A span wenner - L Britz

Meesters A span - Chris Boylan

Wenner Senior C Sapn - Ettienne Hennop

Wenner Senior B Span - Sarel Boshoff

Senior A Span 2de Plek - Neville Foord

Wenner A Span - Alex Botha

Afsluiting toesprake

Dames A Span

Markus en Janco

Markus saam met die Juniors

Donald en Wilma McDonald